Neels & Yolaine
09-12-2023
Bruid & Bruidegom
Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee.
Jeremia 29:11
Cornelius Johannes van Deventer
Maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak. Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees.
Markus 10:6-9
Yolaine Blomerus
En die Here God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot ‘n vrou en bring haar na die mens. Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.
Genesis 2:22-24
Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.
Markus 10:9
Ons Liefdesverhaal
Ons Eerste Ontmoeting
February 14, 2019Op valentynsdag 2019 word ons aan mekaar voorgestel deur gemeenskaplike vriende. Min het ons geweet waarheen die pad sou lei.
Ons raak verlief
February 14, 2021Presies twee jaar later, weer op valentynsdag maak ons dit offisieel, en ons liefde groei met God as ons middelpunt.
Hy het gevra, en sy antwoord JA!
August 20, 2023Op 20 Augustus 2023 trotseer hy sy hoogtevrees, en vra vir Yolaine vir die voorreg om met hom te trou.. En met die beste reaksie ooit, was haar antwoord JA!!
Ons Bruilof!
December 9, 2023Sonder om op ons te laat wag, besluit ons om ons huwelik op die 9 de Des 2023 te bevestig en ons vertrou dat God dit vir ons moontlik sal maak.
RSVP
RSVP asb teen 31 Oktober 2023
Ligging & Aanwysings
Bahri Wedding Venue
R53 Koedoesfontein, Potchefstroom, 2539
Seremonie begin stiptelik om 16:00
Geskenk Wenk
‘n Geskenkie is nie oorbodig, maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig. Spaar jou voete die baie loop, ons sal eerder self wil koop.
Akkommodasie
Akkommodasie is ongelukkig u eie verantwoordelikheid, maar hier is n paar voorstelle met afstand vanaf die venue: